Solidariteit
@solidariteit
Welkom by Solidariteit! Klik op die skakel vir meer inligting: http://www.solidariteit.co.za🔸 [email protected] 🔸0861 25 24 23
Werkgewers gewaarsku oor onwettige rasregulasies Solidariteit waarsku werkgewers om nie onder die druk van die regering roekeloos rasseplanne teen 1 September in te dien nie, aangesien regeringsregulasies daaroor waarskynlik onwettig is. Lees meer hier: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
Ons het Bidvest gewaarsku! Hul rassediskriminasieprogram is ongrondwetlik. Solidariteit staan gereed om verdere regstappe te neem indien Bidvest nie teen 25 Julie op ons skrywe reageer nie. Kyk die podsending vir meer inligting oor die Bidvest-saga: bit.ly/40VJHtd

Solidariteit staan vas. Ras mag nooit belangriker as meriete wees nie. Daarom het Solidariteit nie net ʼn brief gestuur nie, maar ook die eerste formele stappe teen Bidvest se onregverdige beleid geneem. Kyk die podsending vir meer inligting oor die Bidvest-saga:…

FLYSAFAIR FlySafair weier dat KVBA help om geskil met vlieëniers op te los. Die KVBA het aangebied om te help om die geskil tussen Solidariteit en FlySafair op te los. Solidariteit het formeel tot die KVBA-proses ingestem, maar FlySafair nie. aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
Die wêreld kyk. Gaan Bidvest hul diskriminerende plan staak – of stilbly? Solidariteit het ʼn formele skrywe aan Bidvest gestuur en hulle uitgedaag om hul rasseskema te stop – ʼn beleid wat mense op grond van ras klassifiseer. Nou wag ons. Kyk die podsending vir meer inligting…

#𝙎𝙩𝙞𝙡𝙒𝙤𝙧𝙙𝙎𝙤𝙣𝙙𝙖𝙜 En die skrifgeleerde sê vir Hom: Goed, Meester, U het met waarheid gesê dat God een is en daar geen ander is as Hy nie; Markus 12:32
