VF Plus | Gauteng
@VFplusGP
#SlaanTerugSA👊 #StemVFplus🗳 #StopFarmMurders🚜 ☎ +27 (0)12-772-4410
🎙️Committee Chairpersons unpacked key oversight findings and performance reports from the 4th Quarter - holding departments accountable and keeping you informed. 🔍Oversight. Accountability. Transparency. Shaping Gauteng’s Economic Future!
3/3 Die VF Plus wens alle matrikulante voorspoed toe met die pad wat voorlê. Julle is die leiers van more en more is amper hier.
2/3 Die VF Plus wens alle matrikulante voorspoed toe met die pad wat voorlê. vra en hulself toewy aan hul akademie, veral in ʼn milieu waar kunsmatige intelligensie die gonswoord is.
1/3 Toekomsbouers in wording! Die VF Plus-jeug in Gauteng het onlangs die 2025-matrikulante bederf met 'n handige pennesakkie - nie net ter voorbereiding van die eksamens wat voorlê nie, maar ook as ʼn teken van die party se geloof in hulle as die toekoms van die land.
Emfuleni moontlik onder volle administrasie geplaas - Rdl. Gerda Senekal 📌Artikel: bit.ly/EmfuleniAdmini… 💚 BLY INGELIG, VOLG: whatsapp.com/channel/0029Va…

"Ná 25 dae sonder krag, is daar steeds geen lig aan die einde van die tonnel vir die inwoners van Welverdiend in die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Wedela) nie." - Rdl. Ben van der Berg 📌Artikel: bit.ly/Welverdiend25D…

PLAASMOORD-VERSLAG: “Kom ons hou by die waarheid!”  Dr. Corné Mulder, VF Plus-leier en Willie Aucamp, DA-woordvoerder op kykNET in Gesprek met Lourensa Eckard | VIDEO: kykNET @MulderCorn @LourensaEckard
📻@kayaon959 #GetToKnowGPL #YOUFM #Chairpersons #Committees @GregSch01
Chairpersons’ Roundtable |22 July 2025 Yesterday, we were live from 20h00 to 21h00 on regional radio stations to spotlight the crucial work of our Legislature Committees.
Emfuleni-plaaslike munisipaliteit kan onder administrasie geplaas word weens volgehoue swak dienslewering en wanbestuur. Gerda Senekal @VFPlus -raadslid: Emfuleni 🎙️ Onderhoud met @PretoriaFM