Dirk Hermann
@SolidariDirk
Bestuurshoof: Solidariteit - Ons help bou aan 'n toekoms waarin ons kinders en hul kinders vry, veilig en voorspoedig sal wees.
Sjoe, dis aangrypend. Ek het sommer 20 keer geluister. Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut se lied: Sorggebed. Hulle lei versorgers op en die lied beskryf dit pragtig. Este Gross, jy sing dit pragtig. Henning Noëth jy het pragtig geskryf. Trots op jou. Luister,…
Wanneer gemeenskappe bou, verander die toekoms. Nie ’n blote gebou nie. Nie net bakstene en sement nie. Maar ’n simbool van wat moontlik is wanneer gemeenskappe hul lot self in die hand neem. Kanton se nuwe R3,2 miljard-kampus is nie net ’n belegging in infrastruktuur nie – dit…
There is nothing pleasant about seeing legislation moving through the US Congress that addresses South Africa's serious governance failures. The damage to every South African can and will be great. That is why Solidarity is not sitting back and enjoying itself, but rather doing…
21 July 2025 FlySafair refuses to let CCMA help resolve dispute with pilots The Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration (CCMA) has offered its help in terms of section 150 of the Labour Relations Act (No. 66 of 1995) to resolve the dispute between Solidarity and…
21 Julie 2025 FlySafair weier dat KVBA help om geskil met vlieëniers op te los Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) het aangebied om ingevolge artikel 150 van die Wet op Arbeidsverhoudinge (No. 66 van 1995) te help om die geskil tussen Solidariteit en…
It’s unfortunate - major disruption expected tomorrow despite FlySafair’s promise that there would be none. This could have been resolved over the weekend if FlySafair had accepted the CCMA’s offer to intervene and mediate during the weekend. Solidarity agreed, but FlySafair…
Dis jammer, reuse ontwrigting môre verwag ten spyte van FlySafair se belofte dat daar geen ontwrigting gaan wees nie. Dit kon hierdie naweek opgelos geword het as FlySafair die KVBA se aanbod aanvaar het om in te gryp en die naweek te medieer. Solidariteit het ingestem, maar…
Ek het ook nie gedink hy sal nie. Jy kan darem nie Minister van Polisie wees as daar beweer word jy’s ‘n boef nie, maar dis heel ok om voort te gaan met ANC werksaamhede…
ANC Secretary-General, Fikile Mbalula says Police Minister Senzo Mchunu, who is on special leave, will not step aside from ANC duties. tinyurl.com/emv3fmt8
FlySafair to begin lockout of pilots tomorrow. FlySafair’s flights could be disrupted for two weeks as the company will lock out its pilots from tomorrow. This comes after almost 90% of the pilots voted in favour of a strike. Solidarity gave FlySafair notice of a one-day…
FlySafair begin môre sy vlieëniers uitsluit FlySafair se vlugte kan vir twee weke lank ontwrig word omdat die maatskappy van môre af sy vlieëniers gaan uitsluit. Dit volg nadat bykans 90% van die vlieëniers ten gunste van ’n staking gestem het. Solidariteit het FlySafair…
FlySafair is die aggressor. Hul sluit vlieëniers uit vir 7 dae,terwyl Solidariteit net 1 dag sou staak om uitgerekte ontwrigting te vermy; om hul terug te bring tafel toe.Nou sluit hul 'n 2/3 van hul vlieëniers uit en sê vir die publiek alle vlugte gaan ongesteurd voort HOE?
FlySafair | Eendagstaking word twee weke lange staking maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/f…
My nuutste artikel vir Maroela Media: maroelamedia.co.za/debat/meningsv…
Bidvest het nog ‘n week om op ons regsbrief te antwoord… Ons tel die dae af.
FlySafair has posted a record profit. CEO Elmar Conradie and CFO Pieter Richards sold R90 million worth of shares. According to media reports, this may have compromised FlySafair’s licensing conditions. Despite the company’s record profits, pilots are calling for rectification…
Solidariteit se lede staak nie sommer nie, maar as 90% van ‘n maatskappy se sleutelpersoneel stem om te staak is daar ‘n reuse fout. FlySafair het hulle vlieëniers vervreem. Die mandaat van die vlieëniers is oorweldigend en die maatskappy het ‘n roekelose houding. In plaas…
Blackvest. In vandag se episode gaan ons die sluier lig oor ’n verhaal wat diep vrae vra oor geregtigheid, oor beginselvastheid, en oor die ware betekenis van transformasie. Ek gesels met Connie Mulder oor Bidvest se sogenaamde regstellende beursprogram – ’n program wat wit…
Nuwe artikel op Maroela Media: maroelamedia.co.za/debat/meningsv…
maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/t…
Dr Dirk, ONS LEES NIE news24 NIE! Nie almal in SA het dubbel standaarde nie.
Hierdie regering is onbetroubare onderhandelaars. Ons besef dit alte goed en bereken dit in alles wat ons doen.
Mens kan nie eerbaar met die goed onderhandel Dirk... hou altyd oom Piet Retief in gedagte.. rugstekers
Die regering het ons gefaal. Ons mense se werk is te belangrik om dit net in die hande van die regering te los.
Trump-tariewe: Solidariteit vra Tau vir taakspan maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/t…